Ons Geskiedenis / Our History
Hoërskool Oudtshoorn het sy oorsprong in die voormalige Hoër Seun- en Hoër Meisieskool wat beide meer as 100 jaar gelede in die dorp tot stand gekom het. Hierdie inrigtings het deur die dekades saam met die dorp ontwikkel en duisende jongmense met trots die volwasse lewe ingestuur.
The two schools were amalgamated during 1963 and Oudtshoorn High School has steadfastly extended the beautiful traditions inherited from both. Our ex-pupils have done their alma mater proud in various spheres of public life in South Africa.
'n Ware Struisie … / A true Struisie …
- het respek vir homself en wys dit in sy voorkoms en gedrag.
- respects others and does not humiliate or gossip about others.
- pas sy eie besittings op en respekteer die besittings van ander.
- respects all forms of authority, in all circumstances.
- benut elke geleentheid en is betrokke by aktiwiteite.
- is a balanced person.
- is lojaal teenoor sy skool en sal nie die skool in die verleentheid
stel nie
- takes responsibility for his own progress.
- werk vir dit wat hy wil bereik en doen altyd sy bes.
- is considerate of all people who share his space.
- weet hoe belangrik die keuses is wat jy maak.
- is a disciplined person.
- het altyd ‘n droom en ‘n plan.